Computer NetworksNETWORKS

Jacques Tredoux – Goeie en slegte mense?



Meeste mense is geneig om die wêreld in twee groepe op te deel – die goeie en die slegte mense. Gewoonlik sien ons dan onsself as deel van die goeie mense, wie se sonde dam nie so erg soos die slegte mense is nie. Tog kom leer Jesus ons hier dat Hy juis gekom het vir die siekes en nie vir die wat gesond is nie. Jesus werk op ‘n totaal ander beginsel en ons het almal nodig om dit weer te hoor…

source
cisco academie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *