Erediens: 3 Januarie 2021 – Vreugdevolle 2021 – Dr Ryno Els
Hier is die uitsending van ons volledige erediens vir Sondag, 3 Januarie 2021.
Ons vra om verskoning vir die klank. Ons is bewus van die probleem.
Ons tema vandag is Vreugdevolle 2021.
Lofsang en aanbidding – Jannie Peens
Boodskap – Ryno Els
Maak seker jy subscribe sodat jy niks mis nie.
cisco academie