#MySkool: Afrikaans Huistaal Les 6
Welkom by #MySkool op Netwerk24
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat matrieks aanlyn deur inperking gaan dra.
Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.
Hierdie les word deur Diané la Grange van Proteahoogte Akademie in Brackenfell aangebied. Sy het 29 jaar se ondervinding as onderwyser.
Die les fokus op: Ontleding van ’n gedig
Klik hier vir die opgedateerde rooster: https://bit.ly/2KitPt9
Volg ons op Facebook: https://www.facebook.com/MySkoolNetwe…
Volg ons op Instagram: https://www.instagram.com/myskool_net…
Vir enige verdere navrae, kontak myskool@netwerk24.com
#MySkool
#MySkoolNetwerk24
#Netwerk24
cisco academie